Skip to content

soms is hierdie humiede somer tog lekker

Julie 10, 2009
tags: ,

S7300277

Advertisements
17 Kommentaar leave one →
  1. Julie 10, 2009 5:06 vm

    Cool foto! En jy maak my dors 😉

  2. Julie 10, 2009 1:36 nm

    Ek stem saam boer! Hoop jy het darem al in die see geswem 😉

  3. boendoe permalink
    Julie 10, 2009 5:34 nm

    Baie nice foto! Maak my lus vir somer, son en see! 😆

  4. rianabrand permalink
    Julie 10, 2009 9:03 nm

    Lekker! geniet dit!

  5. Julie 11, 2009 2:15 vm

    Hou van jou foto!! Maak my ook baie lus vir die somer, son en see!!

  6. Julie 11, 2009 11:27 nm

    Wildtuin hitte… ice help.

  7. Julie 12, 2009 4:39 vm

    Briljante foto, ja! Maar gelukkig is die son al op pad terug na ons toe.

  8. Julie 13, 2009 11:48 nm

    Ek is nou dors.

  9. Julie 14, 2009 3:26 vm

    Uuuuhhhmmm….. Selfs jou drink dingetjie lyk warm!?

  10. kostannie permalink
    Julie 15, 2009 7:26 nm

    Oi, ek mis nou Smirnoff Ice en die Somer. My ouma het dit altyd Smirffon Ice genoem. Kry dit nie meer hier in SA nie, nou net Spin. Geniet die hitte! Hier voel dit soos onder vriespunt in my kantoor. Het myself nou net in ‘n fleece kombersie toegerol voor die rekenaar. Oi.

  11. Julie 15, 2009 9:53 nm

    Ek’s bly ek kon nou almal dors en lus maak! Die Ice is ‘n rare afwyking van my gewone wyn-dieet, maar die Ice werk vir die humiede somerhitte! Het nie geweet dis nie meer in SA beskikbaar nie.

  12. Julie 15, 2009 9:56 nm

    Nie voorstander van “alcopops” nie. Savannah Lite met baie ys doen vir my die ding.

  13. Julie 18, 2009 3:59 vm

    Dit lyk heerlik. Ek het vandag ‘n tipiese Britse BBQ gehad – by my skool – wat het hulle gebraai? Ek hoef jou seker nie te vra nie. Ai tog, waar is ons “boere”-manier van ‘n vleisbraai!

  14. Julie 18, 2009 7:57 vm

    http://chessaleeinlondon.wordpress.com/2009/07/17/new-toy/
    Check my blog vir so bietjie huiswerk, jy moet nou oppas om nie detensie te kry nie! Onthou, jy’s die onnie, dus, voorbeeld, meneer! 🙂

  15. Julie 19, 2009 12:58 nm

    🙂 Ek’s te lui vir huiswerk!!!!

  16. Julie 19, 2009 5:01 nm

    Komaan, boer! Jy’s ‘n “boer” en ons is nie lui nie! lol! Ons wil sien hoe lyk daardie Onderwyser-handskrif van jou! 😆

  17. Julie 19, 2009 9:59 nm

    Af van die onderwerp: Jy is ge-tag om jou handskrif te wys. http://gelowigenondersoekend.wordpress.com/2009/07/19/my-handskrif/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: