Skip to content

Vrydagaand-song XVII

Julie 31, 2009

Alphaville – Big In Japan

Meeste Koreane neem vir ‘n paar dae somerverlof, die uwe inkluis. Ek het dus besluit om so ‘n bietjie te gaan loer hoe lyk die land wat in 2019 die Wereldbeker-rugbytoernooi gaan aanbied…

9 Kommentaar leave one →
  1. Julie 31, 2009 10:00 nm

    Hel, die manne van Alphaville is lelik! 😯 Maar die musiek darem mooi – laat my weer aan my jeug dink. 😉

    Klink my jy en Kaalvoet gaan saam wegloop? Enjoy!

  2. Augustus 1, 2009 10:02 vm

    Ek is reg vir Nippon, maar ek weet nie of hulle reg is vir ons nie😉

  3. Mefri permalink
    Augustus 1, 2009 10:21 nm

    LOL @ Boendoe. Geniet dit kaalvoetjies en BiB.

  4. Augustus 2, 2009 5:05 nm

    Geniet dit! Ek is baie jaloers…

  5. Augustus 2, 2009 6:50 nm

    Lekker kuier!

  6. Augustus 2, 2009 10:51 nm

    Geniet dit! Ek sien uit na die foto’s!

  7. rianabrand permalink
    Augustus 3, 2009 2:25 vm

    Ai Alphaville…heerlik musiek. Geniet julle vakansie en bring lekker foto’s saam.

  8. Augustus 4, 2009 5:30 nm

    Die musiek bring nou lekker sokkie herhinneringe terug. Ek ‘n karfoefel of twee in die donker hoekie van die saal waar die onderwysers jou nie kan sien nie. Werklik die spreekwoordelike “knyp die kat in die donker.”

    Geniet die kuier.

  9. Augustus 7, 2009 4:24 nm

    Hierdie musiek bring bepaald tere herinneringe terug.

    Japan was ‘n oorweldigende ervaring. Die land en sy mense het my mateloos beindruk. Hopelik kry ek met die tyd al die foto’s en gedagtes uitsorteer om iets sinvol te skryf (dis nou as Kaalvoet my nie voorspring nie!)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: