Slaan oor na inhoud

as die lewe tog net so maklik was…

Augustus 6, 2009

S7306318

16 Kommentaar leave one →
  1. Augustus 6, 2009 10:32 nm

    en as dit nie werk nie, vir wie is hulle dan kwaad?

    as dit so maklik was, sou jy darem ‘n killing gemaak het met daai papierpoppies!

  2. Augustus 7, 2009 2:19 vm

    Kan ek my “troubles” vir jou pos, dan gooi jy dit asseblief daarin? 😉

  3. Augustus 7, 2009 3:30 vm

    Hmmmm.. Hoeveel Rând is ¥200?

  4. Augustus 7, 2009 3:45 vm

    Korrupsie, plaasmoorde, huisbrake sonder en met moord, regstellende aksie, rassisme, korrupsie, korrupsie, korrupsie…

  5. Augustus 7, 2009 3:52 nm

    Ek dink hulle gaan genoeg ‘dolls’ hê nie, en ek gaan nie genoeg geld hê nie!

  6. Augustus 7, 2009 5:36 nm

    Werk dit vir mense ook. Het so paar wat ek in daardie water wil laat oplos!

  7. Augustus 7, 2009 5:44 nm

    😆 Dis papierpoppies, nie voedoe-poppies nie!

  8. Augustus 7, 2009 6:46 nm

    Oh my – my papierpoppie is oppad – verdrink haar sommer daarin…

    Lekker naweek!

  9. Augustus 8, 2009 1:52 vm

    Vertel vir Zuma.

  10. Augustus 8, 2009 7:33 vm

    Ryspapier? Jare terug het ek lekkertjies vanuit Holland geëet, bedek met ryspapier en sodra die papier op jou tong kom, het dit sommer net so weggesmelt, nog amper voordat jy agtergekom het dat jy dit in jou mond gehad het, was dit “opgelos”.

  11. yswater permalink
    Augustus 9, 2009 6:32 nm

    Ek wens ek kon ook n briefie skryf en dit pos….

Lewer kommentaar op mykopop Kanselleer antwoord