Skip to content

niemand is onoorwinlik nie

Augustus 18, 2009

tiger

blog111isi

Advertisements
10 Kommentaar leave one →
  1. kaneelsuiker permalink
    Augustus 18, 2009 11:41 nm

    Sê dit vir Usain Bolt, NIEMAND kan hom wen nie.

  2. boendoe permalink
    Augustus 19, 2009 4:47 vm

    😆 @ Kaneelsuiker.

  3. Augustus 19, 2009 5:46 vm

    Wel..Kaneeltjie… as jy by Emil lees sal jy sien die man het ‘n hidden talent en kon ook holop sy tyd! Ek is nie so seker oor Usain nie hoor… 😀 😀

  4. Augustus 19, 2009 5:08 nm

    Ja nee. Selfs Superman was al hard geklap.

  5. rianabrand permalink
    Augustus 19, 2009 5:15 nm

    Ja ek dink die tipe dinge hou ‘n mens nederig…veral as jy hoor wat hulle se oor hulle eie vermoees. (die hoedtjies en kappies is vir my te gevorderd!) – Lekker dag.

  6. kaneelsuiker permalink
    Augustus 20, 2009 5:03 vm

    Haha, nee wat. Ek kan nie sien hoe daai man se rekord gou gebreek gaan word nie. Wat vir my wel nederig maak is die feit dat hy, net soos almal voor en na hom, eendag oud en swak sal word 🙂

    • Augustus 20, 2009 1:49 nm

      Sy rekord gaan moontlik baie lank staan, maar daar sal wel iemand wees wat een of ander tyd hom verrassend gaan klop. Yelena was in die paalspring net so in ‘n klas van haar eie as Bolt in die 100m, indien nie meer dominerend nie.

      NS: Ek hoop vir Bolt en Atletiek se onthalwe dat daar nie in die toekoms ‘n opkikkerskandaal op hom wag nie…

  7. Augustus 22, 2009 12:53 vm

    Die hoogspring het ek baie geniet. Ek kan myself nie van die TV skeur nie.

Trackbacks

  1. Boer in Ballingskap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: