Skip to content

Mooi, Mooier, Maserati

Augustus 30, 2009

Maserati-GranCabrio-0

Foto: Carscoop

Ek het nooit gedink hulle sou die Maserati GT Koepee kan mooier maak nie, maar hulle het…

15 Kommentaar leave one →
  1. Augustus 31, 2009 1:13 vm

    Sjoe!

  2. Augustus 31, 2009 1:23 vm

    WoW!!!

  3. Augustus 31, 2009 6:06 vm

    Boys and their toys…..

    Maar die is ‘n mooi stukkie tin hoor!😉

  4. Augustus 31, 2009 2:13 nm

    Yumm yumm!!😉

  5. Augustus 31, 2009 5:39 nm

    Net vanoggend het ‘n ou voor my in die verkeer met die ou ene gery.

  6. Augustus 31, 2009 5:40 nm

    Stunning!!

  7. Augustus 31, 2009 11:41 nm

    Op grond van hierdie kommentaar en gebrek aan kommentaar op my vorige inskrywing, lei ek af dat meeste lesers die Maserati aantrekliker vind as ‘n mooi vrou. Aan die anderkant, die Maserati is bostukloos…

  8. September 2, 2009 10:21 nm

    so, wanneer koop jy ene Bib?

  9. September 2, 2009 11:34 nm

    KV, die Maserati lyk mos mooi genoeg soos hy is en het nie my agter die stuur nodig nie? Buitendien glo ek nie hierdie motor is omgewingsvriendelik nie.😆

  10. September 3, 2009 12:23 nm

    verskonings, verskonings…:mrgreen:

  11. September 4, 2009 12:30 vm

    *drool

  12. November 14, 2009 4:46 vm

    http://uk.cars.yahoo.com/13112009/36/man-drives-world-s-most-expensive-car-lak-0.html
    Ek het ‘n gepaste inskrywing gesoek om die nuusartikel vir jou neer te plak!🙂

  13. November 15, 2009 6:21 nm

    Nee, hemel! Ek sou my polse afgekou het met kunstande!!!!!

    • November 17, 2009 4:05 vm

      lol! Jammer, Chris ons IT Tegnikus het ongelukkig toe nie foto’s geneem die dag met die motorskou nie, maar praat onophoudelik oor als wat hy gesien het. Ek het uitgesien na ‘n paar foto’s.😦

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: