Kaalvoet en Son
September 14, 2009
Sonkind en Kaalvoet het my beide versoek om hulle in een woord te beskryf.
Om Kaalvoet in een woord te beskryf, is ‘n uitdaging omdat ek haar persoonlik ken (sy is ‘n mede-balling). Dus is daar vele woorde wat by my opkom. Maar as ek myself nou tot een woord MOET beperk, sal dit wees:
OULIK, EERLIK, INNEMEND, ONGEKUNSTELD, PRET , KUNSTIG, HUMORISTIES, LOJAAL, INTELLIGENT
Vir Sonkind ken ek nie persoonlik nie, dus is dit vir my effens makliker, aangesien ek een ding duidelik aflei uit haar skrifsels en haar algemene ingesteldheid:
OPREG
Advertisements
8 Kommentaar
leave one →
Net kom dagsê!
Dankie BiB!
So, is ek in die kol?
Wel aangesien jy mos nie wil vertel hoeveel pret Kaalvoet is nie, sal mens seker maar jou woord moet vat, alhoewel bewyse tog so baie kan help. 😈
Wat’s verkeerd met my woord? 🙂
Whahaha! Dankie Bib!
Hehe George, watse bewyse sal jou gelukkig maak?
My idee van pret is ook nie almal se cup of tea nie!
Dit was nogal ‘n nice tag gewees.
Ek dink jy was in die kol met albei.