Skip to content

Koreaanse treffers (VI)

September 17, 2009
tags:

2NE1: I Don’t Care MV

Elke nou en dan is daar ‘n treffer in Korea wat die land (en veral die jeug) soos ‘n spreekwoordelike tsunami tref. Dan hoor mens dit letterlik oral, elke dag en sonder ophou. In die begin het jy nie erg daaraan nie, dan begin die ritme jou vang en daarna begin jy selfs daarvan hou. Later raak die song egter erg irriterend en volg dit die pad van ander, soortgelyke songs wat stil gesterf het agv oordadige blootstelling.

Op hierdie stadium geniet ek dit nog, maar dit wil-wil op my nerwe begin werk…

Advertisements
6 Kommentaar leave one →
  1. September 17, 2009 1:03 vm

    Ek gee ook nie meer om nie!

  2. September 17, 2009 1:10 vm

    Maar ons is skerp so laat in die nag! 😉

  3. September 17, 2009 6:16 vm

    Ek kan dink hierdie een kan irriterend raak!

  4. September 20, 2009 10:58 nm

    Mens raak gewoond daaraan – so gewoond dat jy dit nie meer hoor nie. Soos ons met die vliegtuie, nou kom ek agter hoe lekker rustig dit eintlik is. 🙂

  5. September 25, 2009 2:09 vm

    Is wonderlik, die kinders oor die hele wêreld heen wat hulle eie ding doen. Die musiek praat met ons, maak ons een globale familiekie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: