Skip to content

Sondagaand-song IV

Oktober 4, 2009

Feel Like Change – Black

Ek laat dit vanaand oor aan die lirieke en melodieuse klanke van een van my gunsteling 80’s sanger , Colin Vearncombe (beter bekend as Black), om my gedagtes te verwoord…

7 Kommentaar leave one →
  1. Oktober 5, 2009 7:35 vm

    Boer, dis ‘n pragtige liedjie. Ek ken nie die liedjie nie. ‘n Liedjie wat my maklik sal kan laat begin filosofeer die hele aand deur.🙂

  2. Oktober 5, 2009 5:00 nm

    Kan nie onthou wanner laas ek dit gehoor het nie, maar moet se ek voel ook so!
    Baie nice song

  3. Oktober 6, 2009 3:55 nm

    Baie cool song!

    Wat sou ons sonder Youtube gedoen het?😛

  4. meermin permalink
    Oktober 6, 2009 10:13 nm

    Baie mooi song. Ek self is ‘n groot 80’s baby !! Dit was darem maar musiek!! Lekker aand vir jou.

  5. ekwilprobeer permalink
    Oktober 8, 2009 5:49 nm

    ‘n Bietjie blog advertensie.

    Wie gaan die jaar die Curriebeker wen?

    Bereid om jou mening te waag en dalk R200 vir liefdadigheid op te dok?

    http://loseitofhoesdit.wordpress.com/

  6. Oktober 8, 2009 9:10 nm

    Almal weet reeds die beker gaan Kaap toe!🙂

  7. Oktober 30, 2009 8:09 nm

    Sjoe, dit neem my nou terug na ‘n nostalgiese jeug. Die modes van die 80s was iets aardigs; dankie tog die musiek het daarvoor opgemaak!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: