Skip to content

Vir Ma

November 27, 2009

S7300584

…people tend to see only the stubble fields of transitoriness but overlook and forget the granaries of the past into which they brought the harvest of their lives: the deeds done, the loves loved, and last but not least, the sufferings they have gone through with dignity and courage.

From this we may see that there is no reason to pity old people. Instead, young people should envy them. It is true that the old have no possibilities, opportunities in the future. But they have more than that. Instead of possibilities in the future, they have realities in the past – the potentialities they have actualized, the meanings they have fulfilled, the values they have realized – and nothing or nobody can ever remove these assets from the past.

Victor Frankl in Man’s Search for Meaning

20 Kommentaar leave one →
  1. November 28, 2009 12:14 vm

    Baie mooi woorde BiB🙂 ‘n Mens is dubbeld geseend as jy nog ‘n ma het. Maak nie saak hoe oud jyself is nie, jy bly jou ma se kind.

  2. Marieta permalink
    November 28, 2009 1:45 vm

    Ja, baie waar. Een van die dae is dit ons foto’s, ons werklikheid. En mag ons dan ook kan sê: “Ons het net ons bes gedoen!”

    • November 30, 2009 9:57 nm

      Lekker om jou hier te sien!
      Ja, as ons nie voortydig uit ons tentwoning geruk word nie, loop ons almal maar dieselfde paadjie. Die kuns le sekerlik daarin om dit met waardigheid te bly loop…

  3. November 28, 2009 3:45 vm

    Baie mooi en só waar!

  4. November 29, 2009 3:49 vm

    Die waardigheid van ‘n lewe, innerdaad.

  5. Karooseun permalink
    November 29, 2009 11:55 vm

    So waar,if only the new generation can set an example to or for their children,to strife to do what the last generation did and the moral standards that they lived by

  6. November 29, 2009 9:10 nm

    Baie mooi aanhaling! Aangesien ons almal (en met ‘n spoed) op pad is in daardie rigting wil ek nog graag Vrypas van Dot Serfontein lees.

  7. Mary Jane permalink
    November 30, 2009 7:22 nm

    Man, sooooo waar en inderdaad van toepassing op ouma!!!

  8. November 30, 2009 9:59 nm

    Se ek ook mos!

  9. November 30, 2009 11:12 nm

    Jy lyk na haar!

  10. November 30, 2009 11:51 nm

    Dankie – dis vir my ‘n kompliment!🙂

  11. Desember 1, 2009 12:50 vm

    Baie mooi. Ek hou daarvan om met ouer mense te gesels hul lewensverhale te hoor en hul foto’s te kyk. Dis ‘n reis in die kleine.

  12. Desember 1, 2009 3:04 vm

    Ja, mens moet onthou dat daar in elke bejaarde ‘n hele lewe se drome en suksesse is…

  13. Desember 2, 2009 11:07 nm

    Dis hoogtyd dat ek daardie boek weer lees; daar is soveel waardevolle lesse daarin. En hoe our ‘n mens word, hoe meer het jy nodig om sulke waarhede te assimileer.

  14. Mefri permalink
    Desember 6, 2009 9:10 nm

    Jou moeder se oë is sag en haar mond teer.. daar is jare en jare se wysheid, liefde en seer in daardie blou ogies te siene. Ek wonder hoe gaan ek lyk as die jare my jeug so ingesluk het, hopelik sal my mond en oë tussen al die voue en rimpels ook so sag vertoon.

  15. Desember 6, 2009 9:32 nm

    Mefri, jy som haar goed op…

    NS: Nog nooit van botox gehoor nie?🙂

  16. Mefri permalink
    Desember 7, 2009 12:54 vm

    hie hie BiB

  17. Desember 7, 2009 9:04 nm

    harvest of their lives…. Sjoe dis nogal hartroerend. Ons vergeet maklik die kinderlike gesegde wat jy saai gaan jy maai!

Trackbacks

  1. Sewe maande in die Suidland « Boer in Ballingskap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: