Skip to content

Vrydagaand-song XIX

Januarie 1, 2010

Met so ‘n paar dae vrye tyd op hande, het ek besluit om te gaan fietse tel…

Voorspoedige Nuwejaar aan ieder en elk wat hier lees!

8)

10 Kommentaar leave one →
  1. ELF permalink
    Januarie 1, 2010 10:01 nm

    Hey baie voorspoedige nuwe jaar vir jou! Hoop jy gaan elke dag van hierdie jaar volskryf met oomblikke van onthou!🙂

  2. Januarie 2, 2010 12:02 vm

    Nou ja, as jy klaar is met die voorraadopname van die fietse, hoop ek jy gaan ‘n wonderlike jaar hê! 🙂 En terloops, my boek is reeds in die pos en ek hoop om dit volgende week al af te haal.

  3. Januarie 2, 2010 12:52 vm

    Ag, hierdie meisiekind sing so mooi my hart pyn sommer. 😉

    Voorspoedige 2010, Boer.

  4. Januarie 2, 2010 6:14 nm

    Sterkte met die koue daar waar jy gaan fietse tel…ek sal maar wag vir die lente of somer voor ek daar uitkom. Hoop jy geniet elke oomblik en mag dit jou sommer ‘n helse kick start vir die nuwejaar gee!

    • Januarie 8, 2010 12:04 vm

      Veel fietse het ek nie getel nie, maar daar is verseker miljoene der miljoene mense! En dis sommer ‘n BAIE goeie plan om eerder in die lente of somer te gaan. Hoewel die sneeu pragtige foto-geleenthede gebied het, het ek nog nooit in my lewe so koud gekry nie!

  5. Januarie 4, 2010 5:32 nm

    Sjoe….😯

    Kom rapporteer asseblief of daar nou al bietjie meer by is😉

    Voorspoedige nuwe jaar vir jou ook!

  6. Januarie 8, 2010 12:05 vm

    ELF, Vlam en GvdS, baie dankie vir die mooi wense. Mag hierdie jaar julle ook goed behandel.

  7. Januarie 8, 2010 5:00 vm

    Katie Melua sing pragtig , ek het twee cd’s van haar en hierdie 9miljoen-fietse is cute.

Trackbacks

  1. My soektog na gespeekte wiele… « Boer in Ballingskap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: