Slaan oor na inhoud

Vrydagaand-song XX

Januarie 30, 2010

Het nog altyd van Jakkie gehou. Hierdie nuwe liefdeslied is besonders (mooi).

5 Kommentaar leave one →
  1. Januarie 30, 2010 1:30 vm

    Ek hou van die gegriffel op die kitaar 😉 Baie mooi song van hom!

  2. Januarie 30, 2010 3:51 vm

    Ja, hy MAG maar sing. Baie mooi!

  3. Mefri permalink
    Februarie 1, 2010 1:41 vm

    BiB, dit is PRAGTIG‼

  4. Februarie 1, 2010 2:03 vm

    Oeg ja!!!!! Die man kan maar!

Lewer kommentaar