Skip to content

“Your country has a famous man…”

April 6, 2010

Omrede Suid-Afrika die wêreldbeker sokkertoernooi aanbied, kry Suid-Afrika al hoe meer nuusdekking internasionaal en so ook hier in Korea. Mense hier begin nou meer van Suid-Afrika te wete kom…meestal tot my spyt.

Gesprekslyn 1 :

Your country has a famous man .”

Uh…yes. Nelson Mandela ?”

No, no. It is funny man with many women and children .”

Gesprekslyn 2:

Your Country…uhm…has World Cup?

Yes…?”

But your country dangerous. Many crime.”

Gesprekslyn 3 (meer onlangs):

Why do black people kill white people?”

Uhm….Uhm…

Is it because white people rich?

Advertisements
11 Kommentaar leave one →
  1. April 7, 2010 1:37 vm

    Jip, ek het ook al hierdie gesprekslyne beleef, ook tot my spyt.

  2. April 7, 2010 3:56 vm

    With a lot of humor regarding South Africa, I cringe as much as I laugh.

  3. April 7, 2010 7:10 vm

    As dit nie so sad (en waar) was nie, het ek gelag. 😦

  4. April 7, 2010 3:40 nm

    Yip. Sad but true.

  5. April 7, 2010 9:32 nm

    Gelukkig skryf niemand in the VSA enige iets oor die funny man met vele vroue nie, want in hul Utah afterplaas lewe vele met dieselfde genetiese afwyking.

  6. April 7, 2010 10:34 nm

    Ek se liewer niks, want ek is goed omgekrap oor al die vrae rondom Saterdag se gebeure…

  7. April 8, 2010 4:05 vm

    Hahaha.
    Ons het ‘n ver pad gekom van “loop daar leeus in jul strate rond?” en “hoekom is jy wit?”

  8. rianabrand permalink
    April 9, 2010 8:57 nm

    Stillietjies maar seker is mense tog besig om by te kom…ek stem met vabond – die mense weet veel meer oor SA – alles wat hulle toelepel kry via hulle TV, koerante ens ens, maar tog…SA is besig (danksy Madiba en “the funny man” en natuurlik Eugene om op die “map” te kom!). Tenspyte van alles wens ek tog diep in my hart dat alles goed sal afloop met die voetbal affere hoor…terwille van my mense.

    • April 10, 2010 11:19 vm

      Riana Ek stem saam met jou oor die sukses van die sokker. Die mense wat nou so oor al op die Net probeer om the SWC te boikot skiet hulself in die voet. Afterall, ‘n mislukking beteken dis hul belastinggeld wat vir menige jare sal moet betaal vir die gelag.

  9. April 11, 2010 11:51 nm

    Ja, hoe verduidelik jy vir hierdie mense wat die situasie in die land regtig is…was…in sommige gevalle steeds is…en ander nie… jy het ryk swartes jare terug gekry, jy het hulle steeds… persentasie-gewys is dit nou net anders….soos baie ander dinge in SA ook. Ek verkies om ‘n gesprek met iemand te he wat regtig belangstel en uit te brei daarop… aan-en-af-praatjies vermy ek – as dit net bo-langs is, want daardie ouens wil nie regtig weet nie. Ons het hier gister ‘n “indiepte-gesprek” gehad oor SA met mense wat regtig wou weet, regtig belanggestel het en wat jou glo – wat jy ookal vertel – al is dit iets soos daar loop leeus in jou agtertuin rond…haha..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: