Skip to content

Soms is ek sinies…

Mei 5, 2010

motivatorcabb83da0735abfa9275313d3f5b35c7ec620d71

16 Kommentaar leave one →
  1. Mei 5, 2010 8:12 nm

    Etwa sinies ja … somtyds waar, somtyds onwaar. Maar altyd pret.

  2. Mei 5, 2010 10:52 nm

    En soms slaan jy die spyker SO op sy kop😈

  3. luthien permalink
    Mei 6, 2010 3:38 vm

    Stem saam behalwe vir die laaste “to so few”. Dink nie amper 15 000 visitors op jou blog is “so few” nie.

    • Mei 7, 2010 11:16 nm

      Is so….maar ek dink binne die groter prentjie is dit ook maar ‘n misleidende syfer. Ek verstaan egter wat jy bedoel.

  4. Mei 6, 2010 5:57 vm

    Baie oulike “poster”.🙂

  5. Mei 6, 2010 1:41 nm

    They call it the wonder of blogging. We all sometimes wonder why we do it.

  6. Mei 6, 2010 11:09 nm

    Die vraag is “hoekom skryf ons?” Vir my is blogging soortgelyk aan ‘n notaboek. Bloot ‘n plek om gedagtes neer te sit. Dit is soort van toevallig dat ander mense vrye toegang daartoe het.

    Wat jou blog betref — ek wens jy plaas meer gereeld skrywes. Jou “notas” is beslis die moeite werd.

  7. Mei 7, 2010 6:34 vm

    🙂 ditto

  8. Mei 7, 2010 11:21 nm

    Ek wonder glad nie hoekom ek blog nie. Ek weet.
    Ek is ook net soms sinies, as ek so deur die see van gedagtes en woorde branderplank op die Net en sien hoeveel vlietende, oppervlakkige en irrelevante insette daar ronddobber.

  9. Mei 8, 2010 5:31 vm

    Lees bietjie die blog van :
    http://chrisvanwyk.wordpress.com/
    Hy het ‘n blog oor bloggers . Hy noem interessante dinge hoekom mense blog . Verder gee hy ook goeie skakels oor blogging in algemeen.
    Goed om na wêreldwye tendense te kyk……

    Self sien ek die forum nie om te “gesels nie ( Ek het reeds ‘n wonderlike sosiale lewe- ) , maar eerder inligting en goeddeurdagte menings te deel – Van watter aard ookal.

  10. flippiefanus permalink
    Mei 10, 2010 12:12 vm

    In die kol. Ek dink dit is ‘n goeie ding dat daar so uitlaatklep vir allerande mense se gedagtes is wat nogtans redelik skadeloos is.

  11. Mei 10, 2010 3:49 nm

    Die scary ding is die wat glo hulle het baie om te sê vir die wêreld, maar eintlik is dit betekenisloos.

  12. Cijferkes permalink
    Junie 1, 2010 9:02 vm

    “ja-nee!”, dis AL wat ek kan sê😉

  13. shiningfire permalink
    September 12, 2010 1:36 vm

    Ek sien net die haas op die maan…. lol!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: