Skip to content

(Uiteindelik) Beskikbaar in die Kaap

Julie 1, 2010

Nou beskikbaar by Protea Boekwinkel in Stellenbosch.

16 Kommentaar leave one →
  1. ELF permalink
    Julie 2, 2010 3:59 vm

    Ironies hoe, amper soos goeie wyn, ons eers moes wag voordat ons daardie woorde kon proe. Baie dankie dat jy ons op hoogte hou. Jy weet mos ek wag darem nou al lank vir daardie dag.😉

  2. Julie 2, 2010 3:05 nm

    En wat van Amazon?🙂

  3. Julie 6, 2010 5:31 nm

    Ek is ampertjies klaar gelees … tyd is maar min tussendeur werk en pak, maar ek geniet die boek verskriklik baie – is te bang hy raak op…!!

  4. Julie 7, 2010 7:31 nm

    Laat ons weet wanneer dit in JHB beskikbaar is.

  5. Augustus 4, 2010 12:55 nm

    Hey Bib, Hoe’s dinge? Sal die boek moet optel as ek in die Kaap is einde van die jaar. Sal juis in Stellenbosch wees om die wynroetes te proe en te ruik.

  6. Augustus 14, 2010 4:05 vm

    Ek kan dit aanbeveel.

  7. September 2, 2010 12:11 vm

    Hoekom gaan adverteer jy nie jou boek op http://www.voetstoots.net nie – dit is ‘n splinternuwe snuffelgids in Afrikaans.

  8. September 6, 2010 3:26 vm

    Bi BB, ek sien jy het lanklaas hier geskryf. Leef jy nog😀
    Ek het vir jou daar op ons blog `n kersie op die koek gesit vir die goeie werk wat jy hier doen. Kom kyk maar self.

  9. September 24, 2010 4:11 vm

    Die boek is ook nou beskikbaar by Protea boekwinkel in Hatfield, Pretoria.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: