DUITSLAND SE MINISTER VAN FAMILIE, VROUE, SENIOR BURGERS EN DIE JEUG
Kristina Schroder

SUID-AFRIKA SE MINISTER VAN VROUE, DIE JEUG EN GESTREMDES
Lulu Xingwana

DUITSLAND SE MINISTER VAN ARBEID
Ursula von der Leyen

SUID-AFRIKA SE MINISTER VAN ARBEID
Mildred Oliphant

Like this:
Like Loading...
Related
Ek is ‘n werkende vrou 🙂 , maar nou bly ek nie in Duitsland nie.
Ja-nee… Dalk moet ek bietjie meer in Duitsland toer jong…
Ja Bib, ek kan nie help om te onthou dat jy aanvanklik ook oor Sarah Palin opgewonde was nie!
Skerp, alleman! 😉
Daai minister Lulu lyk omtrent gestremd
…dit lyk asof die Oliphant op haar getrap het
Duitsland het ook vir Hitler gehad 😉
Maar op die oomblik het hulle vir Merkel. 😉
Hoe meer vroue hoe m(oo)inder dinge… Of hoe?? Ek wonder wie het wat gedoen, hoekom en waar om hulle se hoge posisies te beklee? Of sal ons maar die boek op die omslag takseer?