Skip to content

Vryheid en demokrasie!!!!……(maar net as dit ons pas)

Januarie 31, 2011

bp11

Oorspronklike foto: Reuters

“Bevry Irak van die diktator!”

“Bevry Iran van Ahmedinejad!”

“Bevry Afghanistan van die Taliban!”

“Bevry….oeps….uhmmm….liewe President Moebarak, wees asseblief bietjie meer toegeeflik….en….blah, blah blah…..”

7 Kommentaar leave one →
  1. Februarie 1, 2011 4:14 vm

    Jy’t ‘n baie interessante blog!

  2. Februarie 1, 2011 12:23 nm

    Dis die spreekwoordelike mespunt die.

  3. Februarie 2, 2011 1:51 vm

    Janee, die Amerikaners en Britte was baie lief vir Mubarak. Sien bv ook hier hoe cosy was Blair met Mubarak

  4. Februarie 6, 2011 7:03 nm

    Gebeure van 2011 en 2012: Saul Mofaz in die lente van 2011 Israelse Eerste Minister is – sy regering 14-15 maande as wat dit neem – en soldate Moslem bevelvoerder van Imam Mahdi – Israel se vernietiging – die koning van Jordanië Sirië Irak vasgelê om die somer en herfs 2011 – hy veg met Turkye – die einde van die somer 2011 – en sy soldate in die woestyn tussen Mekka en Medina is plat op die aarde – aan die einde van 2011

    Jordanië en die Westerse troepe – is betrokke in Egipte – Saoedi-koning sterf in die mag stryd begin – -45P/Honda-Mrkos komeet meteore in 14-20 Augustus 2011 te gaan met die land – die grootste in in Oos-Asië kom neer26 Augustus 2011 ‘n groot ster in die lug-Ooste om te ontplof drie of sewe dae tekens van brand te wys en dit is die Imam Mahdi – In die lente van 2011 aardbewing in die noorde van Israel kan gebeur – Jesus tussen die maande van Mei tot Augustus 2012 word getoon – en Imam Mahdi sal help om geregtigheid te vestig in die wêreld

    • Februarie 6, 2011 7:56 nm

      fakhrei, I don’t think Google’s translation services work so well.🙂 But nice having a visitor here from Tehran.

Trackbacks

  1. Aan jou vriende sal jy geken word…. « Boer in Ballingskap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: