Skip to content

Vrydagaand-song XXIV

Maart 4, 2011

As jy nie weet van Francoise Hardy nie, is dit tyd dat jy uitvind.

Hierdie song is vir my – soos in Engels gesê word – hauntingly beautiful – en absoluut tydloos.

Sit die lig af, steek kerse op, maak jou oë toe en luister…

Advertisements
6 Kommentaar leave one →
  1. Maart 6, 2011 5:22 vm

    Jare terug het ek deur ‘n vriendin van Francoise Hardy gehoor, en toevallig hierdie liedjie ook! Daar en dan het ek van haar musiek begin hou. Baie mooi!

  2. Alta permalink
    Maart 7, 2011 7:01 nm

    My pa het nog langspeel plate van haar!

  3. Mefri permalink
    Maart 13, 2011 4:40 vm

    Hello BiB, ek deel verseker jou musieksmaak. Ek ken die Engelse weergawe uit my kop uit van oor en oor luister “ A lifetime comes and goes and as my friend the rose, said only yesterday…” Pragtig!

  4. Maart 14, 2011 3:01 nm

    Het as kind van Francois Hardy gehoor en is mal oor haar. Eerste besoek aan jou tuiste wens ek het internet tuis gehad om al jou skrifsels te lees!! Nou gaan ek my etenstye tussen jou en Attie moet verdeel. Mooi dag

  5. Hanni permalink
    April 1, 2011 12:26 vm

    …en Mireille Mathieu, in dieselfde era, maar ‘n nog beter variteit van die beste Franse ligte musiek…my ouers se favorite!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: