Skip to content

Wanneer geloof verweer…

Maart 22, 2011

P6211035

The dangers of disappointed expectation is further increased by any erosion of a faith in a next world. Those who can believe that what happens on earth is but a brief prelude to an eternal existence will offset any tendency to envy with the thought that the success of others is a momentary phenomenon against a backdrop of an eternal life.

But when a belief in an afterlife is dismissed as a childish and scientifically impossible opiate, the pressure to succeed and find fulfilment wil inevitably be intensified by the awareness that one has only a single and frighteningly fleeting opportunity to do so. In such a context, earthly achievements can no longer be seen as an overture to what one may realize in another world; rather, they are the sum total of all that one will ever amount to.

Alain de Botton in Status Anxiety

7 Kommentaar leave one →
  1. Maart 23, 2011 5:37 vm

    Die kerkie in die foto herinner sterk aan ‘n kerkie uit my jeug, wat oorspronklik gebou is as ‘n saal vir ‘n kerk wat eers omtrent 40 jaar later gebou sou word. Dis asof dinge baie eenvoudiger was voor daardie kerk uiteindelik gebou is.

  2. Thea permalink
    Maart 23, 2011 2:50 nm

    Sjoe! Baie waar né!

    Baie mooi foto. Waar is die kerkie?

  3. Maart 23, 2011 3:34 nm

    Dis wonderlik om die vooruitsig te kan hê dat die dood nie die einde is nie, maar die begin!!

  4. Maart 23, 2011 7:19 nm

    Die kerkie staan al die jare net so buite die pragtige dorp van Tulbagh. Dit maak altyd vir ‘n pragtige gesig, die kerkie so alleen op die bult tussen die wingerde.

  5. kyker permalink
    Maart 25, 2011 8:00 vm

    Ek stem: Dit is ‘n mooi kerkie. Weet nie hoekom nie, maar kerke laat mooi plekke vir my dikwels net nog meer spesiaal lyk.

    Oor de Botton se woorde: Ek dink mens moet altyd bewustelik werk daarvan maak om in die hede te lewe, ongeag mens se geloofsoortuiging: Maak altyd die beste van NOU. Gryp die oomblik aan.

  6. Maart 29, 2011 4:24 nm

    Dit laat my dink aan die woorde van Marthinus Versfeld: “Bou jou huis, kook jou kos, maak jou klere, vang jou vis. Op g’n ander manier sal jy God en die wêreld verstaan nie.”

  7. Hanni permalink
    April 1, 2011 12:11 vm

    inderdaad, Kyker.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: