Skip to content

Vrydagaand-song XXV (Koreaanse Treffers VIII)

Maart 25, 2011

 

Lee Ji Eun, beter bekend as IU, is op die jeudige ouderdom van 18, ‘n Koreaanse pop-sensasie.  Hierdie is tans een van die gewildste liedjies onder tieners in Korea.

Lekker Koreaanse spookasem-pop!

Advertisements
3 Kommentaar leave one →
  1. Maart 26, 2011 11:55 nm

    Dis asof daar niks Oosters aan is nie, dis presies soos ‘n Westerse popliedjie!

  2. Maart 30, 2011 3:45 vm

    Ek het nou absoluut niks verstaan nie, maar haar stem is nogal mooi.

  3. Maart 31, 2011 2:46 vm

    Spookasem inderdaad.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: