Skip to content

Daar was van die begin af net een span

April 3, 2011

Kyk, druk gaan hierdie manne hê, maar saam met miljoene Indiese ondersteuners gaan ek verbaas wees as dit nie Indië is wat die trofee op 2 April omhoog hou nie.

Geluk aan die span van Indië!  Julle is waardige wenners!

81987-indias-players-celebrate-with-their-trophy-after-india-won-their-icc-c

Foto: Reuters

5 Kommentaar leave one →
  1. April 4, 2011 3:03 vm

    Ek sal darem baie daarvan gehou het as dit eerder Sri Lanka was🙂

  2. April 4, 2011 1:24 nm

    Dit was interessant dat 3 van die 4 semi finaliste vanaf die sub kontinent is. Wys jou hoe moeilik dit is om daar te wen vir ander lande. India is tans die top span dus verdien hulle dit. Ten minste daar is darem een Suid Afrikaanse krieket(ex)speler wat ‘n wereldbeker trofee het. Die Indiese afriger Gary Kirsten.

  3. April 5, 2011 7:21 vm

    Kirsten jou …..smirchsten🙂

  4. April 5, 2011 7:24 nm

    Ek dink die 2 beste spanne het uiteindelik in die finaal gespeel en Indië het beslis verdien om te wen.

  5. meermin permalink
    April 5, 2011 7:59 nm

    😳😯🙄 genade boer maar ek was jare laas op jou blog ….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: