Skip to content

‘n (rare) Pluimpie vir die ANC regering

Mei 27, 2011

2020

Soos gereelde lesers seker al besef het, is ek ‘n onbeskroomde kritikus van die ANC regering in Suid-Afrika en ek dink ook met reg so. Ek glo dat mense soms die indruk kry dat ek eenogig is en niks goeds of positief kan raaksien wat hulle doen nie. Maar laat ek daardie spoke sommer nou verjaag. Geen land, groep of regering kan deurlopend NET verkeerd wees nie. Vandag ‘n pluimpie vir die regering. Ek wens hulle geluk met ‘n baie wyse en nugtere besluit.

Wens ek kon dit soveel meer dikwels doen…

Advertisements
5 Kommentaar leave one →
  1. Mei 27, 2011 10:59 nm

    As hulle nou net die belofte gaan nakom sal dit goed wees!

  2. Mei 28, 2011 7:31 nm

    Ek dink hulle was maar lekker suur tydens die sokker, Zuma is lekker voorgeskryf wat om te doen en nie te doen deur die Sokker-komitee-ouens en ek dink hy het moeg geraak vir hulle. Hulle het basies die land ‘beheer’ in daardie maand of wat. Zuma het rondgespring soos nog nooit om almal te ‘please’ en om ‘n goeie indruk te maak – nie net hy nie, almal deel van sy gespuis. Ek dink hulle sien sleg op daarteen om weer deur so iets te gaan in die volgende 2-3 jaar, want dis wanneer hulle sal moet begin regmaak sou SA dit moes kry. – aan die ander kant, sou dit ook iets positiefs ingebring het vir die land – veranderinge sou vinniger moes plaasvind – en, die eintlike rede [my opinie] Zuma en sy gespuis sou nie kon aangaan om verder boere te vermoor, links en regs te moor ens nie, en om eintlik te bereik wat hulle wil nie. Ek dink aan die een kant die besluit was soort van wys, maar sou wou he SA moes dit kry vir die redes wat ek genoem het, waarom ek dink hulle dit nie gaan insit nie.

  3. Nick permalink
    Mei 30, 2011 8:04 nm

    Hello, BiB. Weet nie of jy my kan onthou nie – my blog was “Uit die Siel van ‘n Boer”. Ek het mos heeltemal van die blog scene af verdwyn maar dis ook ‘n ander storie ūüėČ

    Jy kom lE die afgelope tyd so in my gedagtes – wil jy my nie groot asb ‘n e-mail stuur en laat weet hoe dit met jou gaan nie?

    nickvdm at vodamail dot co dot za

  4. Julie 7, 2011 9:29 nm

    Ai toggie…ek het gedink dis te goed om waar te wees…

    http://afrikaans.news24.com/Sport/AnderSport/SA-kan-nog-bod-indien-vir-2020-Spele-20110707-2

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: