Slaan oor na inhoud

Drie maal is skeepsreg

Julie 7, 2011

B0048

7 Kommentaar leave one →
  1. Cijferkes permalink
    Julie 7, 2011 5:56 nm

    Toe ek dit vanoggend in die koerant lees het ek vir so 4 nanosekondes gedink dis PyongYang i.p.v. PyeongChang… En toe ewe skielik begin werk die kafeïen in my are 😉

  2. Julie 7, 2011 9:29 nm

    😆 Dit sou nou vir jou ‘n ding gewees het!

  3. Julie 7, 2011 9:46 nm

    Verbeel ek my of kry al die “Nie-Eerste Wêreld-Lande” deesdae al die groot speles en sport goeters? Soos SA wat die Sokker gekry het en Braziliê wat dit volgende het, ens.

  4. Julie 8, 2011 1:04 vm

    Iemand het mos onlangs gesê, “wittes het baie skuld”. Miskien wil die hele Europa ons help dra daaraan?

  5. Trotse vorige inwoner van Korea permalink
    Julie 8, 2011 3:47 nm

    Baie geluk aan Korea, hulle verdien dit deur en deur,

    Ek moet egter byse, hulle mag dalk geklassifiseer word as ‘n tweede wereld land, maar hulle is in realiteit eerste werelds en kan glad nie met ander derde wereld of tweede wereld lande vergelyk word nie of in dieselfde asem genoem word nie.

    • Julie 8, 2011 9:05 nm

      Jy het heeltemal gelyk. Suid-Korea word inderdaad deur die VN as ‘n ontwikkelde (“Eerste Wereld”) land geklassifisseer.

Lewer kommentaar op Trotse vorige inwoner van Korea Kanselleer antwoord