Skip to content

Die verskil wat twee dae maak…

Julie 10, 2011

P7075793P7095801

Copy of P7075797Copy of P7095811

Hier in Korea is dit middel somer en dit beteken monsoen-seisoen. Twee dae se deurdringende reën het hierdie rivier van ‘n rustige uitspanplek vir visvang en piekniek, verander in ‘n bruin, bruisende, vreeswekkende watermassa. Die krag van die natuur bly ontsagwekkend.

8 Kommentaar leave one →
  1. Julie 12, 2011 2:18 vm

    Dit laat my ook dink wat in Australie/NZ onlangs gebeur het. Ek dink sulke watermassa kan nogal vreeswekkend wees.

  2. Julie 12, 2011 3:04 nm

    WOW. Yip, daar is baie dinge, wat baie groter as die mens is – maak nie saak hoe slim of tegnologies gevorderd ons is nie.

  3. Julie 12, 2011 9:35 nm

    Die krag van die natuur is sekerlik die magtigste krag wat daar is en dis weer onlangs in Japan bewys. Ek sien hulle voorspel nog baie reen en moontlike tifone hier. Sal maar kop onder die komberse hou!🙂

  4. Julie 12, 2011 11:45 nm

    Ek hoop daardie brug gaan bly staan as jul meer reen gaan kry.

    • Julie 13, 2011 8:00 nm

      Ja, ek hoop ook so. Het alweer begin reen. Hierdie somer se reenval is reeds 4 keer meer as die gemiddelde somerreenval!

  5. Julie 13, 2011 5:57 vm


    Hierdie het iemand vir my met email gestuur…’n paar dae gelede.

  6. Mefri permalink
    Julie 13, 2011 8:07 nm

    Ek kan sien hoe die bruinwatermassa onder die brug gestyg het. Wees veilig BiB.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: