Skip to content

Die vensters en deure van Helvesië

Augustus 26, 2011

‘n sprokiesland van horlosies, knipmesse, kerke, kastele, klokke, koue vleis, koffie, biere, beeste, berge, mere, vensters en deure…

P8096069P8126920

P8096164P8106255

P8126923P8106265

P8106253P8096058

P8106218P8096064

P8126924P8126925

P8106259P8096063

Word vervolg…

Advertisements
9 Kommentaar leave one →
  1. Augustus 26, 2011 10:47 nm

    Stunning! Veral daai deur en venster twwede van bo af.

  2. Augustus 27, 2011 4:54 vm

    Hierdie is mos nou presiés wat my laat tick. Beautiful .. baie dankie vir die deel hiervan. Elke foto .. vra amper dat ‘n storie daaroor vertel word. Inspiration doesn’t get better than this!

  3. Augustus 27, 2011 6:52 vm

    Switserland – (is wat ek mbv Google raai).

  4. Augustus 28, 2011 1:48 vm

    Uit Asterix goes to Switzerland onthou ek vaagweg die naam. Baie mooi plek, en baie mooi fotos! Dit klink net te beskaafd daar- ‘n vriend van ‘n vriend het vir Swissair gevlieg, en dit wat hy vertel het, van verbod om jou toilet na 22h00 in sy woonstelblok te spoel, tot bure wat sy braaivleisvure blus as hy instap om die vleis te gaan haal- dit klink vir my hopeloos te erg.

  5. Augustus 29, 2011 6:44 vm

    Daardie woonstel mure was seker verskriklik dun – papierdun- die dat hy nie mag gespoel het nie, siestog, arme man! haha..

    Pragtig, boer, skryf vir ons ‘n gedig hierby! amper soos die liedjie ‘tussen treine’ 🙂

  6. Augustus 30, 2011 6:22 nm

    Dankie vir die kommentaar. Sal spoedig meer vertel van hierdie land van skoonheid…en as ek my muse iewers dalk agter ‘n bos uitskop, skryf ek miskien ‘n gedig. 🙂

    • Augustus 30, 2011 8:13 nm

      Daardie vensters/deure ‘vra’ absoluut vir ‘n gedig. Jy sal net moet!

  7. ShiningFire permalink
    Augustus 30, 2011 9:19 nm

    Jou werk is vir jou uitgeknip! 😉

  8. Augustus 31, 2011 9:04 nm

    Stunning foto’s Bib!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: