Skip to content

Dis tyd!!!

September 8, 2011
Advertisements
10 Kommentaar leave one →
  1. schabbers permalink
    September 8, 2011 10:32 nm

    En soos ons hier in SA sê: KE NAKO – The time is now!!!!

  2. September 8, 2011 11:21 nm

    Ag tog! Behoede my! Wens dit was al einde Oktober 😉

    • September 9, 2011 8:27 nm

      Son, is dit nou omdat jy nie jou naels wil afkou nie of is jy verveeld met rugby? (Sal skaars lg. kan glo!)

      • September 9, 2011 11:33 nm

        Nie verveeld nie, meer gatvol vir die hoe-ha – en dalk bang ons verloor 😯 Maar hier by die werk het ons ‘n big screen (lekker, ne 🙂 ) en die gogga het my klaar weer gebyt met die openingseremonie 😳

  3. September 8, 2011 11:43 nm

    Ek wens ek het die tyd gehad om te kyk…en die geld. Hier by ons moet elke wedstryd gekoop word teen of $25 of $35 per wedstryd. Ek sal maar kieskeurig moet wees.

    • September 9, 2011 8:28 nm

      Sjoe! Ek kan dit nie glo nie! Dis erg duur. Ek besef net weer hoe gelukkig ek is met StarSports hier in die Ooste, wat die regte gekoop het.

  4. ShiningFire permalink
    September 9, 2011 2:28 vm

    Ek stem Son! Ek wil die TV stukkend skop ek die “It’s our game” lied hoor! Wel ten minste is rugby ‘n tikkie beter as sokker…….. daar is nie goed wat in jou ore suis nie!

    Maar nietemin …… ek sal maar aanhou skree vir die AUSSIES!!!!!!!!!!!!! 🙂

    (oggggg jinne……. daar hoor ‘n weer ‘n gesuis, lol)

    @Bluegrassbaobab – klink of jy maar jou sente mooi moet draai, sterkte daar 😉

  5. September 9, 2011 8:31 nm

    Moet se, Nieu-Seeland het beindruk met die openingseremonie. Ek het die eerste wedstryd baie geniet. Soos te wagte het die All Blacks gewen, maar dit was ‘n inspirerende vertoning deur Tonga.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: