Skip to content

Sommer net omdat die lente so mooi is…

April 23, 2012

compilation 1

Advertisements
16 Kommentaar leave one →
  1. April 23, 2012 7:34 nm

    Hier by ons is alles besig om te vervaal, en te verbruin – so dankie vir die spatseltjies kleur 😉

  2. April 23, 2012 9:40 nm

    Ag jinne, jy is lekker aspris! Gister het ek vir die eerste keer regtig KOUD gekry, winterskoud! 😦

    • April 25, 2012 6:41 nm

      😆 As dit nie vir die lekker nat en koue Kaapse winter was nie, sou ek nooit leer port drink nie en dis so een van my gunstelingdrankies! En kaggelvuur is ook nie lekker in die somer nie.

  3. April 24, 2012 5:11 vm

    Jinne hier by my in die Franse Alpe het dit weer begin sneeu erger as die begin van die winter! Nog geen teken van Lente nie!

  4. April 24, 2012 8:05 nm

    Daars net iets omtrend ‘n mooi blom – uitsonderlike foto’s Boer!

  5. April 25, 2012 8:23 nm

    Pragtige foto’s

  6. Mefri permalink
    April 26, 2012 7:21 vm

    Jou wêreld is in prag getooi en jou foto’s is moedersmelk-mooi. Ek is gek oor die bytjie!

  7. April 28, 2012 10:00 nm

    Baie mooi, ek het amper so ‘n foto soos die by-foto, myne is op ‘n blou/pers blom – en hierdie ‘samestelling’ van jou lyk soos die perfekte voorbladfoto vir ‘n besonderse boek – daardie spesiale boeke in die dokter se spreekkamer. Jy het ‘n talent Boer! Jy moet ‘n foto-boek uitbring! Gaan nou na blurb.com en ek wil ‘n inskrywing oor 6maande sien oor jou boek! 🙂

    • Mei 1, 2012 5:21 nm

      Ek is reeds so bietjies-bietjies besig op blurb. Probleem is om te KIES tussen die letterlik duisende foto’s. Geduld, suster, geduld!!! 😉

      • Mei 2, 2012 4:01 vm

        Ok, bly om te hoor jy is darem al besig daarmee. Ons sal almal geduldig wag. Ek het nie altyd so baie geduld nie, maar die wete dat jy darem al aan die gang is, is ‘n ‘trosie’. As dit kom by rerig geduld he, dan kan jy my ‘n beskuit noem – as geduld ‘n krummel was! 🙂

  8. Mei 1, 2012 12:01 vm

    Oe, ek geniet die lente hier darem maar intens erg baie. Waar ek bly is alles nou skakerings van bottel- en smarag- en lemmetjiegroen; en tussen in is blertse pienk en purper en geel en skarlaken. Aai, dit doen my psige wonders! Ek dink ek werk op die mooiste kampus in Korea. (Net twee maande terug het ek gegril vir die lelikheid van Korea, maar nou is ek weer in ekstase. Die seisoene maak my darem maar baie wispeltierig!)

    • Mei 1, 2012 5:22 nm

      Die lente is baie verfrissend. Ek het ook die mooi kersiebloeisels op jou blog gesien. Ons moet dit geniet, want een van die dae kerm ons weer oor die versengende hitte. 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: