Skip to content

Vrydagaand-song XXXII

Junie 1, 2012

 

Neil Tennant en Chris Lowe het my gedurende die 80’s en vroeë 90’s tot vervelens toe vermaak met hulle unieke styl van disko-dans musiek. Ek hulle album van grootste treffers, Discography, vrot geluister. Steeds bly die wysies en woorde my by en voer my onwillekeurig terug na ‘n ander tydperk in my lewe – letterlik wêrelde verwyder van die hede…

7 Kommentaar leave one →
  1. Junie 2, 2012 1:04 vm

    Die 80’s (en veral die 90’s) se musiek was lekker, Ai, waar is die dae van dans onder discoligte (ek het so ‘n blou boilersuit gehad wat pragtig geskyn het onder daai ligte 🙂 )

  2. Junie 3, 2012 2:57 nm

    Hulle het op my iPod ook ‘n plekkie, tussen Nora Jones, REM, Beethoven en Laurika Rauch.

    • Junie 4, 2012 7:31 nm

      Klink my ons musieksmaak is baie dieselfde.

      • Grootoog permalink
        Junie 7, 2012 11:38 nm

        Toe ek die song hoor toe dink ek dadelik aan Big in Japan, weetie rerig hoekom nie

  3. Junie 8, 2012 5:26 nm

    Seker maar omdat dit uit dieselfde tydvak stam. Ook natuurlik een van my ou gunstelinge!

  4. Grootoog permalink
    Junie 8, 2012 9:32 nm

    Ons luister net na die vlaamse radio hier en sommige van die ou liedjies herken ek dadelik as dit wat baie van ons ou kunstenaars “oorgeerf” het. Die nuwe liedjies is met toe neuse en op die hoe Nederlandse stemtoon. Gelukkig is baie Afrikaanse kunstenaars wat hier kom optree

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: