Skip to content

Koreaanse Treffers IX

Julie 6, 2012
tags:

 

As mens nou so ‘n bietjie uitgeluister is aan die sintetiese spookasemklanke van Koreaanse pop (K-Pop), is dit lekker om ‘n slag na goeie, outentieke Koreaans rockmusiek te luister. No Brain is ‘n gewilde punk-rockgroep in Korea en die harde, growwe klanke is ‘n welkome afwisseling van die gewone dansende lyfies en mooi gesiggies. Die liedjie is getiteld: You’re crazy about me (넌 내게 반했어). Lekker lewendige klanke om die naweek mee in te lui!

9 Kommentaar leave one →
  1. Julie 6, 2012 8:54 nm

    Dagsê Boer… Ek sien ek was heeltemal te lanklaas op jou blog! Ek sou graag nou na No Brain wou luister, maar dit sal inbraak maak op my Dire Straits se rustige en mellow klanke waarna ek luister.🙂 Ek sal môre maar weer moet kom luister na No Brain…

    Ek het jou Wintervers ook baie geniet – het nog altyd ‘n sagte plekkie gehad vir ‘n mooi gedig…

    Was lekker om weer hier by jou in te loer.

  2. Julie 8, 2012 4:31 vm

    http://www.youtube.com/watch?v=tZ46Ot4_lLo&feature=related Ek hou baie meer hiervan! Het jy dit gesien? Ek het nou byna gesit en tjank!

    • Julie 10, 2012 5:49 nm

      Het dit al gesien – dit is inspirerend, maar kry nie my kop so skoon soos harde rock nie.😉

      • Julie 11, 2012 3:31 vm

        🙂 jou kop raak dalk skoon met harde rock, maar jou siel word verryk met hierdie musiek lol

  3. Julie 18, 2012 7:41 nm

    Wow..ek like.

  4. Julie 20, 2012 11:26 vm

    Kop skud good. Lekker man. Rock bly koning.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: