Skip to content

Wolkbeelde vanuit my woonstelvenster

September 12, 2012

‘n Wyse man het een keer gese: “Don’t forget the view.”

Soms is ek dou voor dag wakker en ek verwonder my aan die sonsopkoms…soms sien ek die laatmiddag se laaste strale streel…en soms verwonder ek my aan die blote wolkeformasies hier vanuit my woonstelvenster….

frame534a9c7ca98a620bc77a4e1ee17534f20c294ee3framef78f97f61266c29ae448107ac97dc564883b2a51

frame36b2d4428ab504ea3e5dbee67efed5d605f9f340

frame79a580136b1f65aae68583105f59e4e87e927928frame077d4a72351e03b35a4744d13df0c3ab3a1628d2

Elke dag ‘n nuwe Godsgeskenk, al kyk ons dit so dikwels mis…

Advertisements
16 Kommentaar leave one →
  1. September 12, 2012 9:15 nm

    Ek is laflief vir die stories wat jy lees in wolke! Meer as een oggend was ek laat gewees vir werk want ek moet net eers stilstaan en ‘n foto neem van die storie in die wolke. Prinseskind sug net, maar is ook die eerste wat my roep as die wolkvormasie ekstra mooi is die aand.

    My woonstelstoep kyk oor ‘n majestic (my afrikaans verlaat my lewend vandag!) berg en menigte donkeroggend en wag vir die son om te breek net so regs van die berg. Die lewe druk jou so van alle kante in alle rigtings dat dit waarlik my sielsrus tye is. Net daardie diep asem, I can do this thank you for another day moment.

    Absoluut asemrowend BiB !!

  2. September 12, 2012 10:00 nm

    Pragtige beelde…

  3. brieweuitdievreemde permalink
    September 13, 2012 2:05 vm

    Sjoe Boer… ek het net nou die dag hierdie inskrywing teegekom van ‘n Koreaanse fotograaf wat in 2 jaar een miljoen foto’s uit ‘n kamervenster wil neem. Sy werk word uitgestal in Frankryk. Ek weet nie hoe werk links in comments nie, ek hoop maar jy kan hierdie link volg. Dis regtig fassinerend: http://schalkb.wordpress.com/2012/08/23/unieke-fotouitstalling/

  4. September 13, 2012 2:43 nm

    WOW. Dis sommer lekker as mens iewers raaklees dat daar iemand is wat elke dag se mooi waardeer.

  5. September 13, 2012 6:59 nm

    ‘n Godsgeskenk!

  6. September 13, 2012 9:03 nm

    Kan my al van kindsdae af al so verkyk aan die wolke. Kan onthou hoe ek op die gras gelê en in die lug op gestaar het

  7. September 14, 2012 5:03 vm

    BAIE mooi! Ek neem graag wolke en vliegtuie af – ek dink ek is een van daardie wat hulle ‘spotters’ noem lol…ek dink hierdie van jou is bietjie mooier as die wat ek afgeneem het. Ek het nie baie lank terug ‘n paar wolkies geplaas.

    • September 14, 2012 9:04 nm

      Dankie! Dus nie “Trainspotting” nie maar “Planespotting”? 😆 Onthou jy die fliek?

      • September 15, 2012 4:15 vm

        Ek het gehoor/lees van Trainspotting, maar nie gesien nie. 🙂 Ek dink Planespotting/cloud-spotting kan ‘n lekker hobby wees, veral die wolke, jy moet net ‘n BAIE baie goeie kamera he.

  8. September 14, 2012 6:52 nm

    Pragtig! Vind my krag in die verwondering – ek neem ook altyd fotos in die verkeer…waarookal…

  9. September 17, 2012 10:23 nm

    Dis so waar wat jy hier sê Boer, en so maklik om mis te kyk in die gejaag van die lewe! Pragtige foto’s!

  10. September 18, 2012 3:07 nm

    Dis baie mooi! Hoekom sien ek nooit sulke besonderse wolke nie? O ja, ek is nooit dou voor dag uit die kadels nie!

  11. September 18, 2012 8:52 nm

    Dankie Butty en Reinhardt! Skryfblok, ja die spreekword lui mos: Die morestond het goud in die mond. Dis baie waar.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: