Slaan oor na inhoud

laaste kaart

baie het gefluister die spel is oor

en ek het die waarskuwings ook gehoor

maar steeds speel ek wanhopig-naĩef‘n laaste kaart

en hoop om te wen

want sien, my vriend

hierdie is die enigste spel wat ek ken 

(c) Kopiereg voorbehou

4 Kommentaar leave one →
  1. rianabrand permalink
    Maart 1, 2008 9:26 nm

    die spel van die lewe self…dus so rou maar tog so waar…dankie.

  2. Cara Meintjes permalink
    Maart 18, 2009 7:00 vm

    AWESOME.

  3. Prinses permalink
    Januarie 28, 2011 12:13 vm

    dit sny na aan die been

  4. schabbers permalink
    April 3, 2011 5:23 nm

    You’ve got ‘n way with words, Boertjie!

    En dis soooooooo mooi!

Lewer kommentaar op rianabrand Kanselleer antwoord