Slaan oor na inhoud

Vrydagaand-song XXI

Februarie 19, 2010

Sommiges soek nou ewe skielik die antwoord in die smetterige rioolgange van die musikale onderwêreld. Vir die res van ons is die heuwels fantasties.

11 Kommentaar leave one →
  1. hartskommels permalink
    Februarie 20, 2010 12:01 vm

    o ja, ek dink so …. let da music sound
    ♥♥♥
    ♥♥

  2. hartskommels permalink
    Februarie 20, 2010 12:08 vm

    sjoe

    hulle kan nogal lekkker lelik sing

    • Februarie 20, 2010 12:47 vm

      Welkom hier, hartskommels! Ivm wat deesdae daarbuite as musiek gereken word, is DHF se lirieke eintlik heel konserwatief. 🙂

  3. Februarie 20, 2010 3:03 vm

    😆

    Boer, jy moet jou innerzef embrace.

  4. Februarie 20, 2010 3:57 vm

    Kan iemand vir my sê wat is die betekenis van zef and waar kom die woord vandaan?

  5. Februarie 20, 2010 11:36 nm

    Bluegrass, ek is nie ‘n kenner van zef nie, maar sover ek kan aflei kom die woord vanaf die ou Ford Zephyr en het dit te doen met fur-oppi-dash, ‘n lemoen op die lugdraad, verlaagte suspensie en bree, blink sierwiele. Zef beteken jy het geen smaak of styl nie en gewoonlik ‘n baie swak opvoeding. Maar, soos ek se, ek’s nie ‘n kenner nie. Ek weet net dis nie regtig iets om na te streef nie.

  6. Februarie 21, 2010 9:26 nm

    Stem saam.

  7. Februarie 22, 2010 6:45 nm

    Ek jubel ook saam met die heuwels…
    The hills are alive…..

  8. Februarie 23, 2010 8:32 nm

    Ek luiste ook veel eerder hierna!

Lewer kommentaar