Slaan oor na inhoud

My naweek-dieet

Desember 7, 2007

S7302438

18 Kommentaar leave one →
  1. Desember 7, 2007 9:36 nm

    Nou wat nou, is jy nou te intelligent, dat jy eers die potbrood en lewersmeer moet opsyskuif?

    Die vloeibare gedeelte van die dieet lyk darem die gesondste.

  2. Desember 7, 2007 10:30 nm

    Is daar regtig “Tesco’s” in Korea??

  3. Desember 8, 2007 2:53 vm

    Jasper! Jy vat die vraag uit my mond!! Ek wou ook dit vra! My eksamen vandag geslaag!…dus…daardie wyntjie…lyk soos wyn! ….sou nou die “ding” gedoen het! 🙂

  4. amanda permalink
    Desember 8, 2007 4:18 nm

    persimmon’s!! Ek is mal daaroor!

  5. Kobus Coetzee permalink
    Desember 8, 2007 9:35 nm

    Nee. Oceam Basket se Plater for One vir my vandag!

  6. Desember 9, 2007 1:29 vm

    Ag nee, shame, BiB. Kan ons nie vir jou bietjie brood en konfyt bring nie? 😆

  7. Desember 9, 2007 1:46 vm

    Aangesien hy my ‘n “pak slae” wil gee oor my lewersmeer kommentaar, dink ek ons sal maar vir hom grondboontjiebotter moet stuur! 😆 …of wat van Marmite… 🙂

  8. Desember 9, 2007 7:18 vm

    Lyk my jy het so bietjie van ‘n soet-tand? 😉
    Daai parsimon goed is nogal lekker, nie so seker oor die ontbytkos nie, en ek hoop daai bottel is wyn?

    Geniet dit! 😀

  9. Desember 9, 2007 9:22 nm

    Ja, Tesco’s is in Korea, maar net onder ‘n ander naam. Baie van die produkte is egter as “Tesco” gemerk.
    Ek kan brood en konfyt hier kry, maar sonder my MARMITE, smaak die brood…wel…net na BROOD!
    Persimmons = “tamatiepruime” is baie algemeen bekombaar in Korea en baie lekker. Maar nee, ek het nogals nie ‘n soettand nie. Dis maar net wat ek die naweek te ete gehad het! Die Yellow Tail Merlot is die hoogtepunt van my dieet en was BAIE lekker!

  10. Desember 9, 2007 9:22 nm

    Nikita – jou pak slae is op pad!!!

  11. Desember 9, 2007 10:09 nm

    😆 Sal iets moet doen om my Koning te moet beskerm in daardie een game! Gesien jy is besig om daardie pak slae in te kry daar! Ek sal hom moet blog vir die ander om te sien hoe erg daardie pak is!! 🙂

  12. Desember 10, 2007 5:18 nm

    Ek dink ek moet vir jou ‘n kersgeskenkpakkie opmaak met biltong, kaiings, Karoo-skaapribbetjie en ‘n groot bottel Merlot… 😉

  13. Desember 10, 2007 8:22 nm

    Ek vrek oor die tamatie pruime!
    Die “Yellow Tail” Merlot is vir ‘n seekos junkie ietwat dubblsinnig want ek LIEF ‘n Merlo’tjie ook.
    (Hoe water my tanne nou !!!!!)

  14. Desember 10, 2007 10:33 nm

    Ai…duskant….PRAAT jy! Ek kwyl sommer op my keyboard!

  15. Desember 11, 2007 5:08 nm

    Jy is all colourcoded met die dieet-ding né? Watter kleur eet jy vandag?

  16. Desember 11, 2007 11:46 nm

    Geel – piesangs, suurlemoene en Yellow Tail…

  17. Desember 11, 2007 11:56 nm

    hehe, wat eet jy as dit blou is?

  18. VanDonk permalink
    Januarie 4, 2008 5:41 nm

    siggg… iewers het ek die trein gemis! Al wat ek uit hierdie gesprek herken is die Merlokie 🙂 Tamatiepruime??? wat sal nie nog uitgedink word nie!

Lewer kommentaar op mykopop Kanselleer antwoord