Slaan oor na inhoud

‘n Boosheid wat wag om te gebeur

November 18, 2010

12 Kommentaar leave one →
  1. Heiko permalink
    November 18, 2010 7:05 nm

    Dis ‘n sleg bliksem daai – gewoonlik is die seun nog meer sadisities as sy pa.

  2. Cijferkes permalink
    November 18, 2010 9:36 nm

    BiB, dink jy rêrig hy’s nog erger? Wat sê die Suid-Koreaanse koerante/tv?

    • November 19, 2010 2:14 vm

      Die Noorde is so ‘n geslote land dat die media maar net kan spekuleer. Maar hy LYK vir my onrusbarend gewetenloos…

  3. November 18, 2010 9:51 nm

    Net om na hom te KYK maak my al klaar bang!

    • November 19, 2010 2:13 vm

      Lyk my ek is deesdae baie ingestel op politici se voorkoms. En op hierdie een is ek eens met jou. Hierdie man lyk vir my gevaarlik! En as ek aan die gedagte dink dat hy nog net in sy 20’s is en dat sy “Dear Leader” pa stadig op pad is na die hiernamaals, dan ril ek.

  4. November 20, 2010 7:06 nm

    Daai mondjie en gevoellose ogies is genoeg om my te oortuig dat Suid-Korea baie lig moet slaap. Daai middelpaadjie! Split, jy weet wat. G’n wonder hulle wil die ouens nie aan die wereld wys nie.
    Ek was nog nooit verkeerd oor my opsomming van politieke leiers nie.
    Dit sluit ons vorige en huidige regering en die huidige regering in Amerika in.
    As ek se hier kom ga-ga kan jy maar daarop wed.

  5. November 23, 2010 3:38 nm

    Inderdaad, hy lyk nie na ‘n gelukkige outjie nie. Dit moet seker nie lekker wees om in vrye Switserland groot te geword het met al sy rykaf Westerse maatjies en dan terug te moet kom na ‘n armoedige tronkstaat en knorrige magsbehebde politici om hom nie. Boonop word hy nog vorseer om daardie lelike haarstyl van sy oupa te dra. Genugtig! Ek sou ook die *&#^$ in wees.

Trackbacks

  1. Die koninglike troue, gelykheid, republikeine en die held van Bahrein | alleman
  2. Die verdeelde skiereiland: ‘n Perspektief op die voortslepende spanning tussen Noord en Suid « Boer in Ballingskap
  3. Korea se eerste eerste vrouepresident? « Boer in Ballingskap

Lewer kommentaar op Heiko Kanselleer antwoord