Slaan oor na inhoud

Vrydagaand-song XXX

Maart 23, 2012

 

Enige kommentaar is oorbodig…

10 Kommentaar leave one →
  1. Maart 24, 2012 12:03 vm

    Ek was hier en ek het geluister

  2. Maart 24, 2012 12:43 vm

    mistroostig…

  3. Philip permalink
    Maart 24, 2012 3:49 nm

    Het nou die eerste keer jou website gesien en besoek. Wie is jy en waar bly jy en waarom?

    • Maart 27, 2012 6:38 nm

      Philip, dankie vir die besoek! As jy so effe rondblaai hier op die blog, sal jy baie vinnig kan vasstel wie ek is, waar ek tans woon en waarom ek hier is.

  4. Philip permalink
    Maart 24, 2012 3:56 nm

    Sonder om meer inligting te he – klink vir my die persoon op die foto het dronkverdriet!!

  5. Maart 27, 2012 7:40 vm

    Daar is sommige vrae wat seker nooit antwoorde sal hê nie, soos die wat in hierdie video gevra word.

    Wie is dit wat hier sing? Baie mooi!

    • Maart 27, 2012 6:39 nm

      Reinhardt, sy naam is Albert de Wet. Ken homself nie, maar ook so moeilik om op hoogte te bly van al die nuwe Afrikaanse sangers/sangeresse/groepe!

      • Mefri permalink
        Maart 29, 2012 4:41 vm

        Hy sing met oorgawe, ek het al na heelwat van sy liedjies geluister en ook na gekyk op Kyknet.

  6. Maart 29, 2012 10:40 nm

    Ek is altyd bly as ek nuwe talent raakluister op my YouTube swerwery, Mefri. En jy’s reg, die man sing uit die hart.

Lewer kommentaar op boerinballingskap Kanselleer antwoord