Slaan oor na inhoud

Uit die hart van ‘n vriend

Augustus 28, 2007

Ek is dankbaar dat my getroue skrywersvriend van Pretoria my toestemming gegee het om hierdie gedig van hom as ‘n inskrywing te plaas (hy het dit oorspronklik as kommentaar gelos op een van my ander inskrywings). Die gedig is ook baie gepas, aangesien ek hier in die verre op die drumpel van die herfs staan. Johan, jy was en bly steeds vir my ‘n inspirasie en dis ‘n voorreg om altyd saam met jou die weegskaal van woorde en denke te verken.

DSCF1527%2eJPG[1]


the autumn colours from the leaves
like happy tickets from a raffle
framed your face
softly …
patchy …
ivory brown and ochre
and
where you lay on the yellowed grass
beneath the candle white poplar
you breathed your words
soft like rain
floating dreams
drifting up and up
to meet my ears …
halfway to heaven

©JohanHorn

21 Kommentaar leave one →
  1. Augustus 29, 2007 12:12 vm

    Great!

  2. Augustus 29, 2007 2:59 vm

    Baie mooi. Op Lucas Maree se CD “Miljoen” is daar ‘n liedjie geskryf (musiek en liriek) deur ene Johan Horn: Winterdagboek. Een van die mooiste wat ek nog ooit gehoor het in Afrikaans. Moenie my sê dis dieselfde Johan Horn nie!

  3. Augustus 29, 2007 5:43 vm

    Jou blog lyk indrukwekkend…sal terugkom om weer te lees..

  4. Augustus 29, 2007 3:46 nm

    Boertjie, ek het al die voorreg gehad om ‘n glimpse te kry van Johan se ander skrifsels en ek is dit met jou eens … hy mag maar toor met woorde en is ‘n groot inspirasie vir enige aspirante skrywer – sover ook vir my! Ek gee vir hom, maar ook vir jou, “a round of applause”!!

  5. Augustus 29, 2007 5:03 nm

    Baie mooi!

  6. Augustus 29, 2007 5:12 nm

    pragtig!

  7. kaalvoetkind permalink
    Augustus 29, 2007 8:56 nm

    Baie mooi gedig!

  8. Augustus 29, 2007 10:42 nm

    Ek is bly julle deel my entoesiasme vir hierdie mooi woorde!
    Kop, inderdaad dieselfde skrywer.
    Chessalee, dankie vir jou besoek en positiewe kommentaar. 🙂

  9. Augustus 29, 2007 11:17 nm

    pragtig inderdaad, hoewel ek nie seker is oor die funksie van die beletseltekens nie

    die raffle tickets is nogal ‘n knap beeld 🙂

  10. Augustus 30, 2007 1:00 vm

    Plesier…Boer…amper se ek “ou broer…”…:)
    ek hou self van gedigte skryf EN lees….maar ek is nie ‘n “ekspert” nie…:)

  11. Augustus 30, 2007 4:05 vm

    Dankie BiB, vra dan vir hom ‘n of daar dalk ander liedjies is wat hy geskryf het wat deur ander kunstenaars gesing word, ‘n lysie van hulle asb. As daar nie is nie, geen dan vir hom as present ‘n pot gom en ‘n stoel…

  12. Augustus 30, 2007 10:39 nm

    Dis baie mooi, jy het ‘n oulike blog!!

  13. Augustus 30, 2007 11:11 nm

    Baie baie mooi.

  14. Augustus 31, 2007 9:17 vm

    Nice poem…you are very talented.
    Visit my blog of poems if you dont mind, you can use my translator…
    Greetings from Chile:)

  15. Augustus 31, 2007 6:42 nm

    Dis beautiful!

  16. Johan Horn permalink
    September 1, 2007 1:06 vm

    Sjoe, ek is dankbaar dat julle almal van my poging hou! Dit is hoe dit is, dink ek, dat mens met woorde dieper kan voel/ondersoek as met meeste ander kunsvorms. Kop, ek het die liedjie geskryf en is dankbaar vir Lucas dat hy dit opgeneem het aangesien ek min of meer soos ‘n kraai sing, siggg.. en ek het heelwat ander liedjies geskryf, maar voor daarmee iets kon gebeur, het ek begin versies maak, en soo aan. Dankie vir julle ondersteuning en mooi woorde.
    Eduardo, thank you. I will for sure visit your blog!
    Johan

  17. September 1, 2007 1:56 nm

    Eduardo, thanks for your visit and kind words. This poem was written by a very good friend of mine. I will visit your blog.

    Johan…stem soos ‘n kraai? 🙂

    Karoles, SS, welkom en dankie!

  18. Bertus! permalink
    September 2, 2007 2:53 vm

    Is Johan Horn dieselfde mens as Johan Swarts-Du Bois?

  19. attie permalink
    September 3, 2007 6:58 nm

    Woorde werk is besondere kunswerk omdat woorde praat maar ook nie praat nie. Altyd weer lees. Dalk iets mis gelees. Prentjies geteken met woorde. Dankie Johan.

  20. September 3, 2007 8:07 nm

    Is diep mooi.

  21. September 6, 2012 10:26 nm

    min dinge vou warm om ‘n koue hart soos opregte rou woorde

Lewer kommentaar op Willem Kanselleer antwoord