Slaan oor na inhoud

Dino-smarties

Julie 26, 2007

Nee, dis nie klippies wat ek in die bos naby die tempel opgetel het nie…dis my gunsteling Koreaanse lekkers. Ek het vandag besluit dat die sintuiglikke genot wat hierdie lekkers my bied, ‘n blog-inskrywing werd is. Ek noem dit sommer Dino-smarties. Ek is al amper verslaaf aan die goed, nadat my kids my die eerste keer daaraan bekend gestel het. Die groot Dino-eier is by verre die lekkerste. Ek hou dit altyd tot laaste, suig dit, rol dit in my mond rond, totdat my gebit die dop breek en ek die sagte, smaaklike sjokolade oor my tong voel rol.

samsung 167

9 Kommentaar leave one →
  1. Julie 26, 2007 9:15 nm

    Kan ek vir jou my posadres stuur??

  2. Julie 26, 2007 11:53 nm

    Lyk my ‘n ou kan jou lelik misgis met die soetigheid.

  3. Julie 27, 2007 12:18 vm

    Ai, jy mag nie net prentjies wys nie, ons wil ok proe, snik.

  4. marat permalink
    Julie 27, 2007 1:06 vm

    Ek dink jy moet kom kuier . . . en moenie worry oor klere nie, bring net van hierdie interresante swieties en lekkernye saam . . . 😀

  5. lanaba permalink
    Julie 27, 2007 4:40 nm

    Yummy……

  6. Julie 27, 2007 8:27 nm

    Marat, beteken dit ek moet actually KAAL kom kuier? Dis dan nou winter in SA! 🙂

  7. Julie 27, 2007 9:14 nm

    Mmmmm….kaal sal werk! Ons sal jou warm hou! xx Lol 😉

  8. Augustus 9, 2007 2:31 vm

    ooh, yummy 🙂

  9. Augustus 9, 2007 7:25 nm

    Ek neem aan die “yummy” is nav Rene se opmerking?

Lewer kommentaar op rb Kanselleer antwoord