Slaan oor na inhoud

Die Spele skop af!

Augustus 9, 2008

S7300018

12 Kommentaar leave one →
  1. Augustus 9, 2008 3:08 vm

    Ek is seker maar te treurig, maar glad nie baie op gemaak met die spele nie.

  2. Augustus 10, 2008 12:18 vm

    Ek volg nie eintlik sport nie. Ek het gehoor van die ding dat hulle wil afskop om 08:08 op 08/08/2008. Toe ek dog die afskop is nou al verby toe hoor ek nee, nee, dis 8 oor 8 die aand, toe sê ek maar dan is dit mos 20:08. Of het ek nou die kat aan die stert beet?

  3. Augustus 10, 2008 7:07 vm

    oopkop: 😆
    Hulle kan soms eienaardig wees.

  4. Augustus 10, 2008 9:16 nm

    Kop, ons praat mos van “8-uur” die aand en nie van “20-uur” nie. Hulle is nie so lief hier in die Ooste vir die 24-uur horlosie nie. Hulle verkies om na “8 am” en “8 pm” te verwys.

  5. Sonia permalink
    Augustus 10, 2008 10:47 nm

    Hallo Boerie! Dankie vir die inloer op my blog.

  6. Augustus 11, 2008 6:51 nm

    Ek het met die “okasie” nogal gedink aan die bloggers in die ooste en gewonder hoe almal dit ervaar?

  7. Augustus 12, 2008 4:29 vm

    Dit lyk my jy kom daren die Suid Afrikaanse span sien stap het. Ons kon nie. Op daardie stadium het die Amerikaanse TV stasie advertensies gewys En toe hulle terug kom na die gelopery was daar net ‘n flitsbeeld van SA span. Seker maar in elkgeval nie juis baie gemis nie. Het daren gister gesien Jean Basson wen sy heat in die swem. Maar ek is nou vir ‘n week in Mexico en sal seker geen beelsending kry nie.

  8. Augustus 12, 2008 3:57 nm

    As ek myself kry dan is my Tv op die Olimpiese spele, dis nogals baie interesant. Ek skreeu lekker saam vir die Koreane. Dis cool dat jy die pic kon neem van die SAners.

    Go Bokke – ek weet nie eers of dit nog bokke of proteas of … go Suid Afrika

  9. Augustus 12, 2008 4:06 nm

    Ja, Boer, dis seker maar ‘n mal gewoonte van die mensdom om aandag te skenk aan verjaardae en sulke spesiale getalle wat op die kalender/horlosie kom. Ek sou sê as ekspesifiek sit en wat vir die nommerjiet 8/8/8 08:08 om op te kom, dan skree ek jippie die eerste keer as dit gebeur, en dis mos die oggend. Dalk was die aand net kommersieel meer van pas?

  10. Augustus 12, 2008 11:47 nm

    Die Koreane is omtrent opgewonde omdat hulle so goed doen tot dusver. Orals waar jy gaan, is die tv-stasies ingestel op die items waar Koreane deelneem. MJ, ek skree maar ook vir die Koreane, want lyk my nie die Suid-Afrikaners gaan ons veel bied om oor opgewonde te raak nie. Maar natuurlik wag ek op die groot hoogtepunt

  11. Augustus 13, 2008 12:19 vm

    NS: Kop, ek dink nie die vuurwerke sou so goed vertoon het 8-uur die oggend nie. 😉

  12. Augustus 16, 2008 3:03 vm

    Die koreane doen nogal goed. nie meer lank nie dan is dit tyd vir die paalspring!!!

Lewer kommentaar op Rustig Kanselleer antwoord